2. Bundesliga
2. Bundesliga | |
2020–21 | |
Kenteken van die 2. Bundesliga
| |
Sportsoort | Sokker |
---|---|
Gestig | 2 Augustus 1974 |
Eienaar | Duitse sokkerbond |
Inwydingseisoen | 1974–75 |
Deelnemende lande | Duitsland |
Aantal spanne | 18 |
Mees onlangse kampioen | Arminia Bielefeld (2019–20) |
Verwante kompetisies | Bundesliga 3. Liga |
Die 2. Bundesliga (d.w.s. Tweede of Sekondêre Bondsliga) is die tweede hoogste afdeling van Duitse professionele sokker. Die 2. Bundesliga is in 1974 ingestel.
Struktuur
[wysig | wysig bron]Die liga bestaan uit 18 spanne, waarvan die boonste twee aan die einde van die seisoen outomaties promoveer na die Bundesliga, terwyl die span wat derde eindig 'n promosie-relegasiewedstryd speel teen die span wat 3de laaste eindig in die Bundesliga. Die spanne wat laaste en tweedelaaste eindig relegeer outomaties na die 3. Liga, terwyl die span wat derdelaaste eindig weer 'n promosie-relegasiewedstryd speel teen die span wat 3de eindig in die 3. Liga.
Aanvanklik het die 2. Bundesliga uit 40 spanne bestaan wat geografies tussen die 2. Bundesliga Noord en die 2. Bundesliga Suid verdeel was. In 1981 is 'n enkele kompetisie met 20 spanne ingevoer. In die 1991/92-seisoen, na die hereniging van Wes- en Oos-Duitsland is die spanne van die DDR ook geakkommodeer en is daar weer 'n Suid- en Noordstroom geskep, elk met 12 spanne. Sedert die 1994/1995-seisoen bestaan die 2. Bundesliga egter uit 18 spanne, net soos die Bundesliga.
Die spanne wat tans (2008/09-seisoen) meeding in die 2. Bundesliga is die volgende:
- 1. FC Kaiserslautern
- Rooiwit Ahlen
- TSV 1860 München
- FC St. Pauli
- MSV Duisburg
- FC Augsburg
- 1. FC Neurenberg
- SpVgg Greuther Fürth
- VfL Osnabrück
- FC Hansa Rostock
- FC Ingolstadt 04
- SV Wehen
- SC Rooiwit Oberhausen
- SC Freiburg
- FSV Frankfurt
- FSV Mainz 05
- TuS Koblenz
- Alemannia Aken
Kampioene
[wysig | wysig bron]
2. Bundesliga Noord
|
2. Bundesliga Suid
|
2. Bundesliga
- 1981/82: FC Schalke 04
- 1982/83: SV Waldhof Mannheim
- 1983/84: Karlsruher SC
- 1984/85: 1 FC Neurenberg
- 1985/86: FC 08 Homburg
- 1986/87: Hannover 96
- 1987/88: Stuttgarter Kickers
- 1988/89: Fortuna Düsseldorf
- 1989/90: Hertha BSC Berlyn
- 1990/91: FC Schalke 04
2. Bundesliga Noord
|
2. Bundesliga Suid
|
2. Bundesliga
- 1992/93: SC Freiburg
- 1993/94: VfL Bochum
- 1994/95: FC Hansa Rostock
- 1995/96: VfL Bochum
- 1996/97: 1 FC Kaiserslautern
- 1997/98: Eintracht Frankfurt
- 1998/99: DSC Arminia Bielefeld
- 1999/00: 1. FC Keulen
- 2000/01: 1 FC Neurenberg
- 2001/02: Hannover 96
- 2002/03: SC Freiburg
- 2003/04: 1 FC Neurenberg
- 2004/05: 1. FC Keulen
- 2005/06: VfL Bochum
- 2006/07: Karlsruher SC
- 2007/08: VfL Borussia Mönchengladbach
Aantal Seisoene in die 2. Bundesliga (1974–2008)
[wysig | wysig bron]Die volgende spanne het al meegeding in die 33 seisoene van die 2. Bundesliga (met die aantal seisoene langsaan):
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met 2. Bundesliga. |
- (de) Amptelike webwerf
2. Bundesliga 2010/11-seisoen | |
FC Augsburg – TSV 1860 München – FC Erzgebirge Aue – Karlsruher SC – MSV Duisburg – VfL Osnabrück - |