[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Stade Olympique Yves-du-Manoir

Koördinate: 48°55′49.622″N 2°14′45.56″E / 48.93045056°N 2.2459889°O / 48.93045056; 2.2459889
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Stade Olympique Yves-du-Manoir

Volle naam Stade olympique Yves-du-Manoir
Ligging Colombes, Frankryk
Koördinate 48°55′49.622″N 2°14′45.56″E / 48.93045056°N 2.2459889°O / 48.93045056; 2.2459889
Kapasiteit 14 000[1] (sal uitgebrei word na 15 000 vir die Olimpiese Somerspele 2024)
45 000 (1924)
60 000 (1938)
50 000 (1971)
7 000 (1990's)
Oppervlak Gras
Konstruksie
Gebou 1907
Geopen 1907
Huurders
Racing 92 (1907–2017)

Die Stade Olympique Yves-du-Manoir is 'n rugby-, baan- en sokkerstadion in Colombes, naby Parys, Frankryk.[2]

Genoem ter nagedagtenis aan die Franse rugbyspeler Yves du Manoir in 1928, was dit die hoofstadion vir die Olimpiese Somerspele van 1924 en het destyds 'n kapasiteit van 45 000 gehad.[3] Tydens die 1924-spele is dit onder andere vir atletiek, fietsry, perdry, gimnastiek, tennis, sokker, rugby moderne vyfkamp (hardloop, heining) gebruik.[4] Die stadion het ook diens gedoen in 1938 toe die FIFA Sokkerwêreldbeker se eindrondte in Frankryk gehou is, insluitende die eindstryd.

Fotogalery

Wedstryde

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1938

Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
5 Junie 1938 17:00 Vlag van Frankryk Frankryk 3–1 Vlag van België België Agtste eindrondte 30 454
12 Junie 1938 17:00 Vlag van Frankryk Frankryk 1–3 Vlag van Italië Italië Kwarteindrondte 58 455
19 Junie 1938 17:00 Vlag van Italië Italië 4–2 Vlag van Hongarye Hongarye Eindstryd 45 124

Verwysings

  1. (en) "Stade Yves Du Manoir". Racing 92. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Desember 2013. Besoek op 6 Desember 2013.
  2. (fr) Stade Yves du Manoir 100 ans après
  3. (fr) LE STADE DÉPARTEMENTAL YVES-DU-MANOIR
  4. (fr) « Le stade Yves-du-Manoir, une super histoire à raconter »

Eksterne skakels