Pous Donus: Verskil tussen weergawes
Xqbot (besprekings | bydraes) k robot Bygevoeg: war:Papa Dono |
|||
(23 wysigings tussenin deur 16 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 1: | Lyn 1: | ||
{{Inligtingskas Pous |
{{Inligtingskas Pous |
||
|Afrikaanse naam=Pous Donus |
|Afrikaanse naam=Pous Donus |
||
|beeld=[[ |
|beeld=[[Lêer:Dono I.jpg]] |
||
|geboortenaam= |
|geboortenaam= |
||
|termyn_begin=[[2 November]] [[676]] |
|termyn_begin=[[2 November]] [[676]] |
||
|termyn_einde=[[11 April]] [[678]] |
|termyn_einde=[[11 April]] [[678]] |
||
|voorganger=[[Pous Adeodatus |
|voorganger=[[Pous Adeodatus|Adeodatus]] |
||
|opvolger=[[Pous Agato|Agato]] |
|opvolger=[[Pous Agato|Agato]] |
||
|geboortedatum= |
|geboortedatum= |
||
|geboorteplek= |
|geboorteplek=[[Rome]], [[Italië]] |
||
|sterftedatum=[[11 April]] [[678]] |
|sterftedatum=[[11 April]] [[678]] |
||
|sterfteplek=[[Rome]], [[Italië]] |
|sterfteplek=[[Rome]], [[Italië]] |
||
|ander= |
|ander= |
||
}} |
}} |
||
⚫ | |||
⚫ | |||
==Biografie== |
|||
⚫ | |||
== |
== Biografie == |
||
⚫ | |||
⚫ | Pous Donus was 'n fel teenstander van die Monotelitisme. |
||
== Pontifikaat == |
|||
⚫ | |||
⚫ | Pous Donus was 'n fel teenstander van die Monotelitisme. Hy het die binnehof van die Sint Pieterskerk met marmerblokke laat plavei en ook ander kerke in Rome soos Sint Eufemia op die [[Via Appia]] en Sint Paulus buite die mure, laat restoureer. Hy het 'n groep Nestoriaanse monnike uit die Boethius-klooster laat verdryf en die [[klooster]] aan Katolieke monnike gegee. Hy het 'n ooreenkoms met Reparatus, aartsbiskop van [[Ravenna]] bereik, wat Ravenna weer onder die gesag van die pous gebring het. Sy beleid ten opsigte van [[Konstantinopel]] was gemik op versoening. |
||
⚫ | |||
⚫ | |||
⚫ | |||
⚫ | |||
⚫ | |||
⚫ | |||
⚫ | |||
⚫ | |||
⚫ | |||
⚫ | |||
⚫ | |||
⚫ | |||
⚫ | |||
⚫ | |||
⚫ | |||
⚫ | |||
⚫ | |||
⚫ | |||
⚫ | |||
{{CommonsKategorie|Donus}} |
|||
⚫ | |||
⚫ | |||
⚫ | |||
⚫ | |||
Saamgestel en vertaal uit die [[:nl:Paus Donus|Nederlandse]], [[:en:Pope Donus|Engelse]], [[:de:Donus|Duitse]] en [[:fr:Donus|Franse]] wikipedia. |
Saamgestel en vertaal uit die [[:nl:Paus Donus|Nederlandse]], [[:en:Pope Donus|Engelse]], [[:de:Donus|Duitse]] en [[:fr:Donus|Franse]] wikipedia. |
||
⚫ | |||
⚫ | |||
{{s-start}} |
{{s-start}} |
||
{{s-bef|voor=[[Pous Adeodatus|Adeodatus]]}} |
{{s-bef|voor=[[Pous Adeodatus|Adeodatus]]}} |
||
Lyn 47: | Lyn 48: | ||
|} |
|} |
||
{{ |
{{Pouse}} |
||
{{ |
{{Teenpouse}} |
||
⚫ | |||
{{Normdata}} |
|||
⚫ | |||
⚫ | |||
[[bg:Доний]] |
|||
⚫ | |||
[[ca:Donus I]] |
|||
[[ceb:Dono]] |
|||
[[cs:Donus]] |
|||
[[de:Donus]] |
|||
[[el:Πάπας Δόνος]] |
|||
[[en:Pope Donus]] |
|||
[[eo:Dono]] |
|||
[[es:Dono]] |
|||
[[et:Donus]] |
|||
[[fa:دونوس]] |
|||
[[fi:Donus]] |
|||
[[fr:Donus]] |
|||
[[gl:Dono, papa]] |
|||
[[hr:Donus]] |
|||
[[hu:Donus pápa]] |
|||
[[id:Paus Donus]] |
|||
[[it:Papa Dono]] |
|||
[[jv:Paus Donus]] |
|||
[[ko:교황 도노]] |
|||
[[la:Donus]] |
|||
[[mk:Папа Дониј]] |
|||
[[nds:Donus]] |
|||
[[nl:Paus Donus]] |
|||
[[pl:Donus]] |
|||
[[pt:Papa Dono]] |
|||
[[ro:Papa Donus]] |
|||
[[ru:Домн (папа римский)]] |
|||
[[sv:Donus]] |
|||
[[sw:Papa Donus]] |
|||
[[th:สมเด็จพระสันตะปาปาโดนุส]] |
|||
[[tl:Dono]] |
|||
[[uk:Домн]] |
|||
[[vi:Giáo hoàng Donus]] |
|||
[[war:Papa Dono]] |
|||
[[zh:教宗杜努]] |
Huidige wysiging sedert 11:29, 8 September 2018
Pous Donus | |
---|---|
Pontifikaat begin | 2 November 676 |
Pontifikaat eindig | 11 April 678 |
Voorganger | Adeodatus |
Opvolger | Agato |
Gebore | Rome, Italië |
Sterf | 11 April 678 Rome, Italië |
Donus (ook gespel 'Donos' of 'Domnus') was die 78ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
Biografie
[wysig | wysig bron]Pous Donus is gebore in Rome as die seun van Mauricius. Op 2 November 676 volg hy Pous Adeodatus op en regeer tot sy dood op 11 April 678. Hy word opgevolg deur Pous Agato.
Pontifikaat
[wysig | wysig bron]Pous Donus was 'n fel teenstander van die Monotelitisme. Hy het die binnehof van die Sint Pieterskerk met marmerblokke laat plavei en ook ander kerke in Rome soos Sint Eufemia op die Via Appia en Sint Paulus buite die mure, laat restoureer. Hy het 'n groep Nestoriaanse monnike uit die Boethius-klooster laat verdryf en die klooster aan Katolieke monnike gegee. Hy het 'n ooreenkoms met Reparatus, aartsbiskop van Ravenna bereik, wat Ravenna weer onder die gesag van die pous gebring het. Sy beleid ten opsigte van Konstantinopel was gemik op versoening.
Die Liber Pontificalis (LP II, XVIII & 256) noem 'n brief van 'n Pous Donus II, dit is egter 'n fout weens die verwarring van die titel 'Domnus' (dominus) en die naam Donus. Die brief behoort aan Pous Benedictus VI.
Verering
[wysig | wysig bron]Pous Donus word as heilige vereer in die Rooms-Katolieke Kerk. Sy feesdag is op 20 Januarie.
Bibliografie
[wysig | wysig bron]- Davis, R. (2001) Book of the Pontiffs (English Translation of the Liber Pontificalis) Liverpool University Press. ISBN 0-85323-545-7
- Duff, Eamon. Saints and Sinners: A History of the Popes, Yale University Press, 2001. bl. 62–63. ISBN 0-300-09165-6
- Maxwell-Stuart, P. G. Chronicle of the Popes: The Reign-by-Reign Record of the Papacy from St. Peter to the Present, Thames & Hudson, 2002, bl. 47. ISBN 0-500-01798-0.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Donus. |
- CE Inskrywing in die Catholic Encyclopedia (Engels)
- BBKL Inskrywing (met Literatuurverwysings) in die Biographisch-Bibliographisches Kirchenlexikon (Duits)
- PTA Inskrywing in "Popes through the Ages" deur J. Brusher S.J. (Engels)
Nota
[wysig | wysig bron]Saamgestel en vertaal uit die Nederlandse, Engelse, Duitse en Franse wikipedia.
Opvolging
[wysig | wysig bron]Voorafgegaan deur Adeodatus |
Pous (Pontifex Maximus) 676 – 678 |
Opgevolg deur Agato |