[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Niamey

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.

Niamey

Kaart Vlag
Wapen
 Land Vlag van Niger Niger
 Region Niamey Urban Community
 Koördinate 13°31′17″N 02°06′19″E / 13.52139°N 2.10528°O / 13.52139; 2.10528
 Gestig op 18de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 239,30 vk km
 Hoogte bo seevlak 207 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2006) 774 235
 - Bevolkingsdigtheid 2 597/vk km
 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +1
 Burgemeester Marie Thérèse Mbailemdana
 Amptelike webwerf
Straatverkoper en sy wa in Niamey

Niamey is die hoofstad en grootste stad in Niger met 'n oppervlakte 239,30 km². Die stad is langs die Nigerrivier. Die stad het 'n bevolking van 774 235 in 2006 en meer as 90% van die bevolking is Moslems.

Bevolking

Bevolking
1901 1930 1960 1980 2005
600 3 000 30 000 250 000 750 000