uit
Voorsetsel |
---|
uit |
- Nie meer binne nie; van binne na buite.
- Nie meer deel van iets nie.
- Dui 'n verhouding van iets aan.
- Hy stap uit die klaskamer.
- Die rok is uit die mode.
- Sy het 7 uit 10 vir die toets gekry.
Vertalings: uit | |||
---|---|---|---|
Woord |
---|
uit |
(lêer)
- «Ik kom uit Rotterdam.»
- Ek kom uit Rotterdam.
Voorsetselbywoord | |
---|---|
uit | |
Bywoordelike voornaamwoord | |
Persoonlik | eruit |
Naby | hieruit |
Veraf | daaruit |
Betreklik | waaruit |
Vraend | waaruit? |
Onbepaald | ergens uit |
Negatief | nergens uit |
Universeel | overal uit |
- skeibare deel van 'n werkwoord, bv.: uitgaan
- skeibare deel van 'n voornaamwoordelike bywoord, bv.: hieruit, daaruit
- predikatief: uitgeblus, uitgegaan, uitgeskakel
- «Het vuur gaat uit»
- «Hij komt daar niet uit.»
- «Het vuur is uit.»
- Voorsetselbywoord
- Dit vorm skeibare werkwoorde asook skeibare bywoordelike voornaamwoorde