[go: up one dir, main page]

Enkelvoud Meervoud
  steun      
steun
  1. Kerm of klaaggeluid.
  2. Iets waarop iemand of iets rus; 'n stut.
  1. Die ou man staan met 'n steun uit sy rystoel op.
  2. Hy gebruik sy kierie as steun as hy stap.
  Vertalings:   
Engels: support(en)
Nederlands: steun(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  steun 
Verlede Tyd  ek   het gesteun        
  1. Ondersteun; hulp verleen.
  2. Rus of leun op; op iets druk.
  3. 'n Kreunende geluid van vermoeidheid of pyn maak.
  1. Die Amerikaners steun die Britte al voor hulle by die aanval op Pearl Harbor by die Tweede Wêreldoorlog betrokke geraak het.
  2. Sy steun op die resultate van 'n vroeëre ondersoek.
  3. "Maar... ek kan nie...", steun hy.
  Vertalings:   
Engels: support(en)
Nederlands: steunen(nl)