[go: up one dir, main page]

3=Oortrom
Enkelvoud Meervoud
  oortrom      
oor•trom
(anatomie) Die membraan wat die buite-oor van die middeloor skei.
Die oortrom is 'n baie sterk en styf membraan wat vibreer as die inkomende klankgolwe dit bereik.[1]
buite-oor, middeloor
  Vertalings:   
Engels: eardrum(en)
Nederlands: trommelvlies(nl)