naamwoord
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
naamwoord | naamwoorde |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
naamwoordjie | naamwoordjies |
- (taalkunde) Woord wat 'n persoon of saak noem.
- Die versameling van selfstandige naamwoorde en voornaamwoorde.
- Woorde soos Piet, bed, skool, kind, boom, ons en julle is naamwoorde.
Vertalings: naamwoord | |||
---|---|---|---|