[go: up one dir, main page]

Afrikaans

Etimologie

Via Frans uit Latyn fatuus (dom, onnosel).

Selfstandige naamwoord

fat (meervoud fatte)

  1. 'n Man wat te veel aandag aan sy voorkoms bestee; laventelhaan; modegek.

Verwysings

  • Afrikaanse woordelys en spelreëls, 11de, verbeterde en omvattend herbewerkte uitgawe. Pharos Woordeboeke. 2007. ISBN 978-1-86890-207-1.
  • Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 6de uitgawe. Pearson. 2015. ISBN 978-1-77025-700-9.


Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief fat fats
Genitief fata fatas
Datief fate fates
Akkusatief fati fatis
Vokatief o fat o fats
IPA: [fat], meervoud: [fats]
Vader.
hipal