Februarie
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Februarie | Februariemaande |
-
(lêer)
- فَِبِرْڤَارِي , meervoud: فَِبِرْڤَارِیمَانْدِی
- Féwerwári, meervoud: Féwerwárimaande
- Die tweede maand van die Gregoriaanse jaar, met 28 dae, en 29 in skrikkeljare.
- Drie keer in die geskiedenis was daar ook 'n 30 Februarie.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Februarie.