Rolprent: Verskil tussen weergawes
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
raak ontslae van smal 'n |
Deur di Etikette: Teruggerol Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf |
||
Lyn 2:
[[Lêer:South African Film Cases-001.jpg|duimnael|280px|[[Pens en Pootjies]] en ander Suid-Afrikaanse films. Die groot filmspoele vir elke fliek is tipies in tasse gepak om na die volgende teater versend te word]]
'
Rolprente is kulturele kunsvoorwerpe wat deur spesifieke kulture geskep word en daardie kulture weerspieël en ook beïnvloed. Dit word as ’n belangrike kunsvorm beskou, en ook 'n bron van vermaak en metode van opvoeding. Die visuele elemente bied 'n universele manier van kommunikasie. Sommige rolprente is wêreldwyd gewild danksy die gebruik van byskrifte wat die dialoog vertaal, of deur die dialoog geheel en al oor te klank.
|