Range Rover
Die Range Rover is 'n groot luukse vierwielaangedrewe sportnutsvoertuig (SNV) wat deur die Britse motorvervaardiger Land Rover, 'n filiaal van Jaguar Land Rover, gebou word. Die modelreeks, wat sedert 1970 op die mark is, is nou in sy vyfde geslag.
Oorsig | |
---|---|
Produksie | 1970–1996 |
Montering | Solihull, Verenigde Koninkryk Enfield, Australië |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | 3-deur sportnutsvoertuig 5-deur SNV |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 3.5 L V8 130 pk vergasser 3.5 L V8 155 pk 3.9 L V8 182 pk 4.2 L V8 200 pk 2.4 L 112 pk VM Turbodiesel 2.5 L 119 pk VM Turbodiesel 2.5 L 111 pk 200TDi Turbodiesel 2.5 L 111 pk 300TDi Turbodiesel |
Lengte | 175 dm (4445 mm) (SWB) 183 dm (4648 mm) (LWB) |
Breedte | 70.1 dm (1781 mm) |
Hoogte | 70.9 dm (1801 mm) (1970-1980) 70.1 in (1781 mm) (1980-huidig) |
Asafstand | 100.0 dm (2540 mm) (SWB) 108.0 dm (2743 mm) (LWB) |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Land Rover Discovery |
Oorsig | |
---|---|
Produksie | 1994–2002 |
Bakstyl | 5-deur sportnutsvoertuig |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 2.5 L BMW M51 Turbodiesel I6 4.0 L Rover V8 4.6 L Rover V8 |
Ratkas | 4-gang outomaties 5-gang handrat |
Lengte | 185.5 dm (4712 mm) |
Breedte | 74.4 dm (1890 mm) |
Hoogte | 71.6 dm (1819 mm) |
Asafstand | 108.1 dm (2746 mm) |
Oorsig | |
---|---|
Produksie | 2012-2021[1] |
Modeljare | 2012- |
Bakstyl | 5-deur volgrootte SNV |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 3.0 L V6 Diesel 4.4 L V8 Diesel 5.0 L V8 Petrol [2] |
Ratkas | 8-gang outomaties |
Lengte | 4999 mm |
Breedte | 2073 mm |
Hoogte | 1835 mm |
Asafstand | 2922 mm |
Oorsig | |
---|---|
Produksie | 2022–tans |
Montering | Solihull, Verenigde Koninkryk |
Ontwerper | Gerry McGovern |
Bakstyl | 5-deur SUV |
Spesifikasies | |
Enjin(s) |
Land Rover het die Range Rover vlagskip-modellyn uitgebrei met twee heelverskillende ontwerpe: die Range Rover Evoque en die Range Rover Sport wat hul kernstilering, merkidentiteit en verrigtingvermoë van die huidige Range Rovermodel aflei.
Verwysings
wysig- ↑ "Range Rover Mk4". Auto Express. Besoek op 1 Januarie 2013.
- ↑ "Range_Specifications". Land Rover. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Oktober 2012. Besoek op 28 Mei 2015.
Eksterne skakels
wysigHierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |