[go: up one dir, main page]

Phyllis Thaxter (20 November 1919 – 14 Augustus 2012) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Thirty Seconds Over Tokyo (1944), Bewitched (1945), The Breaking Point (1950), en Superman (1978).

Phyllis Thaxter
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1919-11-20)20 November 1919
Sterfte 14 Augustus 2012 (op 92)
Nasionaliteit Amerikaner
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1944: Thirty Seconds Over Tokyo
  • 1945: Bewitched
  • 1947: Living in a Big Way
  • 1948: The Sign of the Ram
  • 1948: Tenth Avenue Angel
  • 1950: The Breaking Point
  • 1950: No Man of Her Own
  • 1951: Come Fill the Cup
  • 1951: Fort Worth
  • 1951: Jim Thorpe -- All-American
  • 1952: Operation Secret
  • 1952: Springfield Rifle
  • 1957: Man Afraid
  • 1978: Superman

Televisiereekse

wysig
  • 1953: The Motorola Television Hour

Televisierolprente

wysig
  • 1960: Special for Women: The Trapped Housewife
  • 1972: The Longest Night

Eksterne skakels

wysig