Lancia
Lancia is 'n Italiaanse motorvervaardiger wat in 1906 deur Vincenzo Lancia as "Lancia & C." gestig is. In 1969 het dit deel van die Fiat-groep geword. Die huidige maatskappy, Lancia Automobiles S.p.A., is in 2007 gestig.
Lancia Automobiles S.p.A. | |
Tipe | |
---|---|
Gestig | 29 November 1906 |
Hoofkantoor | Turin, Italië |
Sleutelpersone | Saad Chehab (hoof uitvoerende beampte) John Elkann (President) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | Motorvervaardiger |
Produkte | motorvoertuie |
Webwerf | lancia.com |
Modelle
wysigProduksievoertuie
wysigHistoriese modelle
wysig- 2000
- Alfa
- Appia
- Ardea
- Aprilia
- Artena
- Astura
- Aurelia
- Augusta
- Beta
- Dedra
- Delta (1911)
- Delta
- Delta S4
- Dikappa
- Epsilon
- Flaminia
- Flavia
- Fulvia
- Gamma (1910)
- Gamma
- Hyena
- Kappa
- Kappa (1919)
- Lambda
- LC1
- LC2
- Lybra
- Montecarlo
- Phedra
- Prisma
- Rally
- Stratos
- Thesis
- Theta
- Trevi
- Y10
- Z
Konsepvoertuie
wysigEksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Lancia. |