Koergan
- Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Koergan-oblast.
Koergan (Russies: Курган) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Koergan-oblast. Dit is aan die Transsiberiese Spoorlyn geleë, tussen Jekaterinburg en Omsk. Koergan is die grootste stad langs die Tobol se onderloop in Rusland.
Koergan Курган | |
---|---|
Stad | |
’n Straat in Koergan | |
Die ligging van Koergan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 55°26′27″N 65°20′28″O / 55.44083°N 65.34111°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Koergan-oblast |
Stigting | 1679 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Jelena Wjatsjeslawowna Sitnikowa (Елена Вячеславовна Ситникова) |
Oppervlak | |
• Totaal | 390 km2 (150 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 309 285 |
Tydsone | UTC+06:00 |
Webwerf | http://www.kurgan-city.ru/ |
Dit is in 1662 gestig as Tsarjowo Gorodisjtsje (Царёво Городи́ще) en het sy huidige naam in 1782 gekry. Die bevolking in 2021 was 309 285.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Koergan.
- (en) Toerisme-inligting oor Koergan op Wikivoyage
- (ru) Amptelike webwerf[dooie skakel]
- (en) "Kurgan". Encyclopædia Britannica. Besoek op 4 Augustus 2019.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia