Ken Gampu
Ken Gampu (gebore 28 Augustus 1929 in Germiston; gesterf 4 November 2003 in Vosloorus) was 'n Suid-Afrikaanse akteur.
Ken Gampu | |
Geboorte | 28 Augustus 1929 Germiston |
---|---|
Sterfte | 4 November 2003 Vosloorus |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Voordat hy sy loopbaan begin het, was Gampu 'n fisiese instrukteur, verkoopsman, tolk en polisiebeampte. Sy eerste werk was in Athol Fugard se toneelstuk, No Good Friday (1950). Sy groot deurbraak het in Jamie Uys se 1965-film, Dingaka, gekom. In dieselfde jaar het hy 'n belangrike rol in Cornel Wilde se Afrika-avontuur, The Naked Prey, gespeel.
Gekeurde filmografie
wysig- Dingaka (1964)
- The Naked Prey (1965)
- Joe Bullet (1973)
- Pens en Pootjies (1974)
- Slavers (1978)
- The Wild Geese (1978)
- Zulu Dawn (1979)
- King Solomon's Treasure (1979)
- Game for Vultures (1979)
- The Gods Must Be Crazy (1980)
- Kill and Kill Again (1981)
- Tuxedo Warrior (1982)
- City of Blood (1983)
- Morenga (1985)
- King Solomon's Mines (1985)
- Jake Speed (1986)
- Act of Piracy (1990)
- American Ninja 4: The Annihilation(1990)
- A Reasonable Man (1999)
- Askari (2001)
Eksterne skakels
wysig- Doodsberig in The Times
- Doodsberig in The Guardian
- Ken Gampu in die Internet-rolprentdatabasis
- Filmografielys in die New York Times
- Rotten Tomatoes Geargiveer 25 Februarie 2005 op Wayback Machine