Jack Webb
Jack Webb (2 April 1920 – 23 Desember 1982) was 'n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Sunset Boulevard (1950) en in die televisiereekse Dragnet (1951), Dragnet 1967 (1967), en Adam-12 (1968).
Jack Webb | |
Geboortenaam | John Randolph Webb |
---|---|
Geboorte | 2 April 1920 |
Sterfte | 23 Desember 1982 (op 62) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Skrywer, akteur, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1932–1982 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1950: Sunset Boulevard
- 1950: The Men
- 1954: Dragnet
- 1955: Pete Kelly's Blues
- 1957: The D.I.
- 1959: -30-
- 1961: The Last Time I Saw Archie
- 1973: MCRD, San Diego
- 1987: Dragnet
- Lewd Enforcement
Televisiereekse
wysig- 1951: Dragnet
- 1956: Noah's Ark
- 1962: G.E. True
- 1967: Dragnet 1967
- 1968: Adam-12
- 1971: O'Hara, U.S. Treasury
- 1973: Escape
- 1989: The New Adam-12
- 1989: Dragnet
- 2003: Dragnet
Televisierolprente
wysig- 1960: Calvin and Clyde
- 1969: Dragnet 1966
- 1971: The Selling of the Pentagon
- 1973: Chase