Eschweiler
Eschweiler [ˈɛʃˌvaɪlɐ] is 'n stad in die distrik Aachen van die deelstaat Noordryn-Wesfale (Duitsland) met 'n oppervlakte van 75,9 vierkante kilometer en 55 425 inwoners (31 Desember 2011). Die stad is die setel van belangrike administratiewe en kulturele instellings en staan ook bekend vir sy karnaval. Vanaf die Keltiese tydperk tot by die 20ste eeu het mynbou en oopgroewe 'n berlangrike rol in die plaaslike ekonomie gespeel.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Noordryn-Wesfale |
Koördinate | 50°49′N 6°16′O / 50.817°N 6.267°O |
Stigting | 828 (eerste verwysing) |
Stadstatus | 1858 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 75,9 vk km |
Hoogte bo seevlak | 135 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2011) | 55 425[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 730/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 |
Burgemeester | Rudi Bertram (SPD) |
Amptelike webwerf | eschweiler.de |
Die huidige stad het met die insluiting van die dorpe Dürwiß, Laurenzberg, Lohn, Weisweiler en Kinzweiler by Eschweiler in 1972 ontstaan.
Verwysings
wysig- ↑ "Information und Technik Nordrhein-Westfalen". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 September 2011. Besoek op 20 Augustus 2012.