Balto-Slawies
Die Balto-Slawiese taalgroep vorm deel van die Indo-Europese taalfamilie en voeg die Baltiese tale en Slawiese tale saam op die grond van 'n veronderstelde verwantskap wat spruit uit of reflekteer word in die geografiese nabyheid waarin hierdie tale fungeer. Die Baltiese en Slawiese tale is argaïes en daar word geglo dat tale in dié groepe nader is aan proto-Indo-Europees as enige ander lewende tale. Daar is taalkundiges wat dié samevoeging van die Baltiese en Slawiese tale in een groep betwis.
Balto-Slawiese tale | ||||
---|---|---|---|---|
Geografiese verspreiding: |
Noord-, Oos-, Suid-Europa | |||
Genetiese klassifikasie: |
Indo-Europees Balto-Slawiese tale | |||
Onderafdelings: | ||||
Lande met Balto-Slawiese tale as amptelike tale: |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Balto-Slawies.
- (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Balto-Slavic". Ethnologue. Besoek op 30 Maart 2018.
- (en) "Balto-Slavic languages". Encyclopædia Britannica. Besoek op 30 Maart 2018.