774
jaar
774 |
◄ | 7de eeu | ◄8ste eeu► | 9de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 769 | 770 | 771 | 772 | 773 | ◄ 774 ► | 775 | 776 | 777 | 778 | 779 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:774 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 774 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 74ste jaar van die 8ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- Karel die Grote verower Lombardye.
- Karel beleër Pavia, maar hy verneem dat Gerberga en haar seuns eintlik in Verona was. Hy verlaat die beleg met 'n uitgesoekte mag, neem Verona en neem sy skoonsuster en sy nefies gevange. Wat met hulle gebeur het, is onbekend, maar hulle is moontlik in 'n klooster geplaas, soos toe algemene gebruik was.[1]
Geboortes
wysigSterftes
wysigVerwysings
wysig- ↑ Hallenbeck, J. T. (1982). "Pavia and Rome: The Lombard Monarchy and the Papacy in the Eighth Century". Transactions of the American Philosophical Society. 72 (4): 1–186. doi:10.2307/1006429.