1708
jaar
1708 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1703 | 1704 | 1705 | 1706 | 1707 | ◄ 1708 ► | 1709 | 1710 | 1711 | 1712 | 1713 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1708 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Die Brahehus | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1708 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 8ste jaar van die 18de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
wysig- 6 Desember – Pous Clemens XI stel die fees van Maria Onbevlekte Ontvangenis in.
- Die Brahehus, Tycho Brahe se huis word deur brand verwoes.
Geboortes
wysig- Onbekend – Georg Dionysius Ehret – Duitse botaniese kunstenaar
- Onbekend – Wolraad Woltemade, held van die Kaap die Goeie Hoop († 1773)