1609
jaar
1609 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1604 | 1605 | 1606 | 1607 | 1608 | ◄ 1609 ► | 1610 | 1611 | 1612 | 1613 | 1614 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1609 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1609 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 9de jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- By die huidige stad Montreal word 'n tydelike handelspos gestig deur Samuel de Champlain.
- Die Italiaanse astronoom Galileo Galilei bekyk die maan met 'n selfgemaakte "optiese glas", 'n soort teleskoop, vanuit sy tuin in Padua.
Geboortes
wysig- 10 Februarie – John Suckling, Engelse Digter.
- 18 Maart – Frederik III van Denemarke, Koning van Denemarke en Noorweë († 1670).
- 5 Oktober – Paul Flemming, Duitse Digter.
Sterftes
wysig- 9 Maart – William Warner, Engelse Digter
- 4 Desember – Alexander Hume, Skotse Digter