Sjabloon:Taksonbalk
Sjabloondokumentasie[sien] [wysig] [geskiedenis] [wis kasgeheue]
Hierdie metadatasjabloon skep ’n skakel in Wikipedia-artikels na verskeie biologiese en taksonomiese databasisse. Taksonbalk vertoon dié skakels as kort stringe, wat unieke identifiseerders is wat elke databasis aan taksons gee vir doeleindes van katalogisering.
Taksonomiese identifiseerders van elke takson word geberg en opgeroep van die takson se ooreenstemmende Wikidata-inskrywing.
Hierdie projek is gebaseer op die werking van {{Gesagbeheer}} en Wikidata:WikiProject Taxonomy.
Posisie
wysigPlaas Taksonbalk asb. op die regte plek:
- Onder alle verwysings, voetnote, en eksterne skakels.
- Onder alle navigasiesjablone.
- Bo die gesagkontrolesjabloon.
- Bo alle kategorieë en ’n saadjiesjabloon.
Gebruik
wysigVoeg Taksonbalk so by ’n artikel:
- In bronwysigingsmodus van byvoorbeeld die artikel Kersboomwurm, plaas
{{Taksonbalk}}
onder die navigasiesjablone, indien enige, buiten gesagkontrole. Kyk hier hoe dit lyk. - Klik op "Wys voorskou" om te sien of die data korrek van Wikidata af gelaai word.
- Publiseer die bladsy.
Basiese kode:
{{Taksonbalk}}
Alternatief, met die artikel se Wikidata-kode by:
{{Taksonbalk|from=Q1434787}}
Taksonidentifiseerders
wysigDie volgende databasisse word gebruik:
Parameter | Wikidata-ID | Gesag | Beskrywing |
---|---|---|---|
adw | P4024 | identifiseerder vir 'n takson in die Animal Diversity Web-databasis | |
apdb | P2036 | identifiseerder vir 'n planttakson in die Conservatoire et Jardin botaniques de Genève's African Plant-databasis van wetenskaplike name | |
algaebase | P1348 | URL vir die webtuiste AlgaeBase | |
araneae | P3594 | ID van plant by araneae.unibe.ch | |
arkive | P2833 | identifiseerder vir 'n takson in die ARKive-databasis | |
avibase | P2026 | identifiseerder vir 'n spesie of genus in Avibase - die wêrelddatabasis vir voëls | |
bacdive | P2946 | identifiseerder vir 'n mikro-organisme in die BacDive-databasis | |
bamona | P3398 | identifiseerder vir 'n takson in die "Butterflies and Moths of North America"-databasis | |
biolib | P838 | identifiseerder in die biologiese ensiklopedie BioLib | |
bhl | P687 | Biodiversity Heritage Library | identifiseerder in die Biodiversity Heritage Library (BHL) |
bugguide | P2464 | identifiseerder in BugGuide.net | |
butmoth | P3060 | identifiseerder vir 'n skoenlapper- of motgenus in die Britse Natuurhistoriese Museum se 'Butterflies and Moths of the World'-databasis | |
conifers | P1940 | identifiseerder op die webtuiste conifers.org | |
ebird | P3444 | identifiseerder vir 'n spesie of subspesie in die eBird-databasis | |
eol | P830 | kode vir Encyclopedia of Life | |
faunaeuropaea | P1895 | identifiseerder in Fauna Europaea | |
fishbase | P938 | identifiseerder vir 'n spesie in FishBase | |
florabase | P3101 | identifiseerder vir 'n planttakson in die regering van Wes-Australië se FloraBase-databasis | |
fna | P1727 | identifiseerder vir 'n takson in Flora of North America | |
foao | P3100 | identifiseerder vir 'n planttakson in Flora of Australia Online | |
foc | P1747 | identifiseerder vir 'n takson in Flora of the People's Republic of China | |
fossilworks | P842 | identifiseerder vir 'n fossiele dier, plant of mikro-organisme | |
gbif | P846 | identifiseerder in GBIF | |
grassbase | P1832 | identifiseerder in GrassBase - The Online World Grass Flora | |
grin | P1421 | GRIN Taxonomy for Plants | URL vir die webtuiste GRIN |
ibc | P3099 | identifiseerder van 'n voëlspesie in die Internet Bird Collection-databasis | |
ictv | P1076 | ||
inaturalist | P3151 | identifiseerder in iNaturalist | |
indexfungorum | P1391 | Index Fungorum | identifiseerder in Index Fungorum (sien Q1860469) |
ipni | P961 | numeriese identifiseerder vir 'n plantnaam in die International Plant Names Index | |
ipni | P586 | numeriese identifiseerder vir 'n persoon in die International Plant Names Index | |
itis | P815 | identifiseerder in die Integrated Taxonomic Information System | |
IUBN | P627 | identifiseerder vir 'n takson in die databasis van die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur (IUBN); bron van bewaringstatus (P141) | |
lepindex | P3064 | The Global Lepidoptera Names Index | identifiseerder vir 'n Lepidoptera-takson in die Britse Natuurhistoriese Museum se 'Global Lepidoptera Names Index' |
lpsn | P1991 | LPSN | URL vir die webtuiste List of Prokaryotic names with Standing in Nomenclature (LPSN) |
msw | P959 | identifiseerder in Mammal Species of the World | |
mycobank | P962 | identifiseerder in MycoBank - 'n databasis van swamme | |
ncbi | P685 | identifiseerder vir 'n takson in die Taxonomy Database van die National Center for Biotechnology Information | |
paldat | P4122 | identifiseerder vir 'n plantspesie in die Palynological Database (PalDat) vir stuifmeel van die Universiteit van Wene | |
panartic | P2434 | identifiseerder vir 'n takson in Panarctic Flora | |
plantarium | P3102 | identifiseerder vir 'n planttakson in die Plantarium-databasis | |
plantlist | P1070 | identifiseerder in 'The Plant List'-databasis | |
plants | P1772 | identifiseerder in die VSA-departement van landbou se PLANTS Database | |
plazi | P1992 | UUID vir 'n takson by Plazi.org | |
species | P2040 | identifiseerder vir 'n takson by Species+ (CITES) | |
sprat | P2455 | identifiseerder by die Species Profile and Threats Database van die Australiese departement van omgewing | |
tropicos | P960 | identifiseerder vir 'n takson in die Tropicos-databasis | |
vascan | P1745 | identifiseerder in die Database of Vascular Plants of Canada | |
watson | P1761 | ID van families by Watson & Dallwitz: The families of flowering plants | |
wcsp | P3591 | identifiseerder vir 'n planttakson in die World Checklist of Selected Plant Families | |
worms | P850 | identifiseerder in die World Register of Marine Species | |
wsc | P3288 | identifiseerder vir 'n takson in die World Spider Catalog | |
xeno-canto | P2426 | identifiseerder vir 'n voëlspesie in die Xeno-canto-databasis | |
zoobank | P1746 | identifiseerder by ZooBank |
Die bostaande dokumentasie is ingesluit vanaf Sjabloon:Taksonbalk/doc. (wysig | geskiedenis) Redigeerders kan eksperimenteer in hierdie sjabloon se sandput (skep | spieël) en toetsgevalle (skep) blaaie. Plaas asseblief kategorieë op die /doc-subbladsy. Subbladsye vir die sjabloon. |