Epiek: Verskil tussen weergawes
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
k Opruim |
Wawiel (besprekings | bydraes) k Homerus na Homeros |
||
Lyn 1:
[[Lêer:GilgameshTablet.jpg|regs|duimnael|Tablet wat fragmente bevat van die ''[[Gilgamesh-epos]]'']]
[[Lêer:Homer British Museum.jpg|duimnael|links|140px|[[
‘n '''Epiek''' (vanaf die [[Oudgrieks]]e byvoeglike naamwoord {{lang|grc|ἐπικός}} (''epikos''), van {{lang|grc|ἔπος}} (''epos'') "woord, storie,gedig"<ref>[http://www.etymonline.com/index.php?term=epic Epic] Online Etymology Dictionary</ref>) is ʼn omslagtige [[Narratiewe poësie|verhalende gedig]], gewoonlik oor ʼn ernstige onderwerp wat detail bevat oor heroïese dade en gebeure van groot belang vir ʼn beskawing of nasie.<ref>Michael Meyer, ''The Bedford Introduction to Literature'', Bedford/St. Martin's, 2005, p2128. ISBN 0-312-41242-8</ref> Mondelinge digkuns kan ook as ʼn epiek kwalifiseer, en Albert Lord en [[Milman Parry]] voer aan dat klassieke eposse in wese ʼn mondelinge vorm van digkuns was. Nog ʼn tipe '''heldedig''' of '''epiek''' is ʼn epyllion (meervoud: epyllia) ook genoem ''klein-epos'', wat ʼn verkorte verhalende gedig is met ʼn [[Romantiek|romantiese]] of [[Mitologie|mitologiese]] tema. Die term is in die negentiende eeu in gebruik geneem. Dit verwys merendeels na die geleerde, korter heksametriese gedigte van die [[Oud-Griekse letterkunde|Hellenistiese periode]] en die ooreenstemmende werke in Rome bestaande uit die neoteriese era; tot ʼn mindere mate sluit die term ook sommige gedigte in uit die [[Engelse Renaissance]], veral die beïnvloed deur [[Ovidius]]. Die bekendste voorbeeld van [[Klassieke oudheid|klassieke]] epyllion is moontlik Katullus 64.
|