Afrikaans: Verskil tussen weergawes
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
kNo edit summary |
verbeter verwysings |
||
Lyn 24:
Buiten die oorspronklike taalgebied, is daar groot groepe Afrikaanssprekendes in lande soos [[Namibië]] (ongeveer 180 000; naastenby 9% van alle huishoudings),<ref>http://data.un.org/Data.aspx?d=POP&f=tableCode%3a27%3bareaCode%3a0%3bsexCode%3a0&c=2,3,5,7,9,11,13,14,15&s=_vcvv2:asc,_countryEnglishNameOrderBy:asc,refYear:desc&v=1</ref> die [[Verenigde Koninkryk]] (ongeveer 100 000),<ref>Volgens amptelike statistiek het 140 236 Suid-Afrikaanse burgers in 2001 in die Verenigde Koninkryk gebly, [http://www.statssa.gov.za/PublicationsHTML/Report-03-51-032003/html/Report-03-51-032003_12.html ''Statistics South Africa – Comparative Assessment of Data on Self-Declared Emigration, 2002 Update''] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20060903115559/http://www.statssa.gov.za/PublicationsHTML/Report-03-51-032003/html/Report-03-51-032003_12.html |date= 3 September 2006 }}</ref> [[Nieu-Seeland]] (21 000 in 2006),<ref>{{Cite web |url=http://www.stats.govt.nz/census/2006-census-data/quickstats-about-culture-identity/quickstats-about-culture-and-identity.htm?page=para011Master |title=''Statistics New Zealand – QuickStats about Culture and Identity'' |access-date= 1 Januarie 2008 |archive-date= 1 Februarie 2008 |archive-url=https://web.archive.org/web/20080201021015/http://www.stats.govt.nz/census/2006-census-data/quickstats-about-culture-identity/quickstats-about-culture-and-identity.htm?page=para011Master |url-status=dead }}</ref> [[Botswana]] (20 000), die [[Verenigde State]] (23 010 volgens die ''2009–2013 American Community Survey'' wat deur die Amerikaanse Sensusburo in Oktober 2015 gepubliseer is<ref>[https://names.mongabay.com/languages/Afrikaans.html ''mongabay.com: How many people speak "Afrikaans" in America. Besoek op 15 September 2019'']</ref>), [[Australië]] (43 741, volgens die sensus van 2016), en [[Kanada]] (8 770 volgens die sensus van 2011).<ref>[http://www12.statcan.gc.ca/census-recensement/2011/dp-pd/tbt-tt/Rp-eng.cfm?LANG=E&APATH=3&DETAIL=0&DIM=0&FL=A&FREE=0&GC=0&GID=0&GK=0&GRP=1&PID=107988&PRID=0&PTYPE=101955&S=0&SHOWALL=0&SUB=0&Temporal=2011&THEME=90&VID=0&VNAMEE=&VNAMEF= ''Statistics Canada: 2011 Census of Canada: Topic-based tabulations. Besoek op 19 Mei 2015'']</ref>
Afrikaans het as kontaktaal aan die suidpunt van Afrika ontwikkel uit die kontak tussen 16de- en [[17de eeu]]se [[Nieunederlands]] (of Nuwe Nederlands), [[Khoisan-tale|Khoi, San]], [[Maleis]], [[Portugees]], [[Frans]], [[Duits]], [[Engels]] en verskeie [[Nguni-taalfamilie|Nguni]]- en [[Sotho-taalfamilie|Sothotale]].<ref name="mesthrie">
== Voorbeelde ==
* [[Maleis]]: "amper" van ''hampir'', "baadjie" van ''badju'', "baie" van ''badju'' en "piering" van ''piring'';
* [[Khoe]]: "gogga" van ''xoxon'';
* [[Portugees]]: "mielie" van "milho", "kombers" van ''cobertas'' en "kraal" van ''curral'';
* [[Zoeloe]]: "moetie" en afleidings daarvan soos "moetieman", "moetiemoord" en "moeitiewinkel" van die [[Zoeloe]] ''umuthi'' wat medisyne beteken.
* Woordeskat uit swart-tale: donga, dagha ("klei" of "sement"), [[mopanie]], maroela, moepel, kaboe(-mielies), tollie, mamba, tsetse(-vlieg), indaba, indoena, impie, loboloa, pasella, babalaas, haikôna, ietermagô, sakaboela, tamboekie(-gras), kaia, marog, skokiaan, poetoe(-pap).
Line 36 ⟶ 37:
* [[Duits]]: strawasie, laer, werda, jaarhonderd, sweis, verfoes, werskaf, hekel;
* [[Frans]]: pawee(-perske), sermyn(-peer), bermotsersan(-peer). Let daarop dat meeste ander Afrikaanse woorde wat van Franse afkoms is eers in Nederlands opgeneem is en daardeur in Afrikaans beland het;
* Khoekhoens: [[boegoe]], karee, dagga, koekmakranka, kambro, kanna, [[ghaap]], noem-noem, kwagga, oorbietjie, geitjie, gogga, karos, abba, kamma, kamalielies, kamtig, kastig, hoeka, ga(ng), soe, aitsa, arrie, eina, gonna, kierie, hn 'n, ghnarra, gorra, karkoer, koedoe.<ref>Taalgeskiedenis, CJ Conradie</ref> Afrikaans het op sy beurt weer invloed op Suid-Afrikaanse Engels en ander inheemse tale uitgeoeofen, deurdat 'n hele aantal Afrikaanse woorde in dié tale opgeneem is.<ref
== Klassifikasie ==
Line 223 ⟶ 224:
=== Afrikaans in die res van die wêreld ===
Met die einde van die amptelike beleid van rasseskeiding het die internasionale belangstelling in Suid-Afrika duidelik toegeneem, en ná dekades van sanksies en boikotte is daar sprake van 'n normalisering van die kulturele en politieke betrekkinge tussen die Lae Lande (Nederland en Vlaandere) en Suid-Afrika se Afrikaanssprekende gemeenskap.<ref>[http://dspace.nwu.ac.za/bitstream/handle/10394/5231/No_59%282010%29_Terblanche_O.pdf?sequence=1&isAllowed=y
[[Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit]], 'n Aantal universiteite in die buiteland, onder meer [[Gent]] in [[België]], [[Keulen]] en [[Göttingen]] in [[Duitsland]] en [[Wene]] in [[Oostenryk]], het Afrikaans as 'n taalvak binne die verband van die Neerlandistiek ingevoer. Die Adam Mickiewicz-universiteit in [[Poznań]], [[Pole]], se Instituut vir Engelse Filologie het 'n Departement van Nederlands en Suid-Afrikaanse Studies<ref>[http://ifa.amu.edu.pl/fa/Department_of_Dutch_and_South_African_Studies ''UAM – Department of Dutch and South African Studies'']</ref> en bied ook spesialisasie in Suid-Afrika en Afrikaans aan.<ref>[http://ifa.amu.edu.pl/dutchafrikaans/afrikaans/index.html UAM/IFA – Suid-Afrikaanse Spesialisasie]</ref>
Line 349 ⟶ 351:
== Verwysings ==
{{Verwysings|
== Eksterne skakels ==
Line 366 ⟶ 368:
;Ontstaan en geskiedenis van Afrikaans
----
* [http://taalschrift.org/discussie/000191.html Afrikaans is Amsterdams!] Nederlandse artikel in
* [http://www.dbnl.nl/tekst/toit001patr01_01/ S.J. du Toit se Patriot woordeboek: Afrikaans-Engels (uit 1902)]
* [http://www.oulitnet.co.za/akademies_geestes/pdf/LA_7_3_groenewald.pdf ''Gerald Groenewald: Afrikaans as lingua franca in Namibië, ca. 1800–1920. In: LitNet Akademies, jaargang 7 (3), Desember 2010''] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20140705180412/http://www.oulitnet.co.za/akademies_geestes/pdf/LA_7_3_groenewald.pdf |date= 5 Julie 2014 }}
|